Die Gatman

Gatman (Portugees: índio do buraco) is ’n bynaam wat amptenare[1] en die media gebruik om ’n man te beskryf wat inheems aan Brasilië is en alleen in die Amasonereënwoud woon. Hy is vermoedelik die laaste oorblywende lid van sy stam.[2] Dit is onbekend watter taal hy praat en wat sy stam genoem is.[2][3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Revealing
  2. 2,0 2,1 "The last of his tribe" deur Fiona Watson; survivalinternational.org
  3. 6 Isolated Groups Who Had No Idea That Civilization Existed deur C. Coville; 17 Augustus 2012; cracked.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search